Kaap Spartel

Kaap Spartel
kaap, landpunt
LandMarokkoWysig
Geleë in administratiewe eenheidTangier-TetouanWysig
Geleë in of aan waterliggaamAtlantiese OseaanWysig
Geografiese ligging35°48′2″N 5°54′22″WWysig
Map
Kaap Spartel ligtoring (2015).

Kaap Spartel ((ar) رأس سبارطيل; (fr) Cap Spartel) is 'n gebergte in Marokko rondom 300 m bo seevlak by die ingang na die Straat van Gibraltar, 12 km Wes van Tangier. Onder die kaap is die Grotte van Hercules.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search